Bekostigbare Plettenbergbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Plettenbergbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Plettenbergbaai.
– Plettenbergbaai Rolstoelvriendelik Fasiliteite Akkommodasie –

Place on the River RiverClub

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 5700 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Place on the River is aan die oewer van die Piesangrivier geleë - in algehele privaatheid en voor jou sien jy die pragtige uitsig van die groen berghange. 'n Rustige stilte sal jou omvou, wanneer jy die lieflike sonsondergang, talle Sien Meer
Whale Rock House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 395 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Die styl is 'opsigtelik-diskrete' elegansie en elke kamer is individueel ingerig. Luukse gemak is die kenmerk van kwaliteitshanddoeke tot perkale beddegoed. Alle slaapkamers is ruim met voortreflike afwerking en toebehore.
Kurland Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 2310 per person
  • Kapasiteit: 48
-
Kurland Hotel, 'n 5-ster-instansie wat deur 'n familie besit en bestuur word, is 'n trotse lid van die Relais & Châteaux Vereniging, is geleë naby die skilderagtige strandoorde van Plettenbergbaai en Nature's Valley, in die hart van die Tuinroete.
Starfish Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Daar is 4 gemaklike kamers, elk met en suite-badkamer en balkon wat oor die tuin en swembad uitkyk. Ons gebruik slegs die beste gehalte beddegoed en elk van die 4 kamers het strandhanddoeke, strandsambrele en stoele. Gaste kan dit na Sien Meer
Cornerway House B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 775 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Ons B&B is net sowat 7 minute se stap vanaf Robbergstrand, 'n bekende Blouvlagstrand. Ons huis loop oor van karakter en bekoring en Robin (die eienaar) en Kathy (die bestuurder) gaan uit hulle pad om te verseker jou tydjie hier Sien Meer
Coral Tree Cottages

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 14
-
By Coral Tree Cottages kan jy tussen selfsorg in 'n tuinkothuis of bed-en-ontbyt-akkommodasie kies. Ontbyt word by jou kothuis afgelewer sodat jy dit op jou tyd kan geniet.
Lairds Lodge Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1000 per person
  • Kapasiteit: 34
-
Lairds Lodge Country Estate Plettenberbaai - Tuinroette - Weskaap Suid-Afrika. Hierdie grasieuse Kaap-Hollandse opstal is geleë op n 24 ha landgoed, en bied berguitsigte, wye oop spasies en n afgesonderde swembad. Die hoë plafonn elegantversierde kamers skep n gevoel van Sien Meer
The Dunes Resort and Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Resort
  • pryse: Vanaf R 545 per person
  • Kapasiteit: 68
-
The Dunes Resort is in die hartjie van die Tuinroete geleë, langs Keurbooms-strand met privaat toegang tot die openbare strand. The Dunes is perfek geleë en die gerieflike hotel en konferensie-venue is net 10 minute van Plettenbergbaai af.
Christies

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea en -eetarea. Ons verkies dit dat 2 volwassenes en 2 kinders die eenhede beset aangesien die en suite-badkamer langs die slaapkamer nie 'n deur het nie.


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


rolstoelvriendelik bed en ontbyt akkommodasie in plettenbergbaai | rolstoelvriendelik akkommodasie plettenbergbaai | plettenbergbaai rolstoelvriendelik b&b akkommodasie | rolstoelvriendelik woonstelle in plettenbergbaai | rolstoelvriendelik hotelle in plettenbergbaai | rolstoelvriendelik hotelle plettenbergbaai | plettenbergbaai rolstoelvriendelik huur akkommodasie | plettenbergbaai bekostigbare rolstoelvriendelik akkommodasie | plettenbergbaai rolstoelvriendelik selfsorg eenhede akkommodasie | plettenbergbaai goedkoop rolstoelvriendelik akkommodasie | plettenbergbaai rolstoelvriendelik vakansie akkommodasie | plettenbergbaai rolstoelvriendelik kort termyn akkommodasie | plettenbergbaai rolstoelvriendelik akkommodasie