Bekostigbare Plettenbergbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Plettenbergbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Plettenbergbaai.
– Plettenbergbaai Restaurant op Perseel Fasiliteite Akkommodasie –

Hunter’s Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 870 per person
  • Kapasiteit: 53
-
The Country House se welige tuine, met sy geure en kleure, skep 'n idilliese omgewing vir hierdie weelderige toevlug in die hart van die Tuinroete. The Country House kombineer elegansie met gemak en onberispelike diens met warm gasvryheid. Ver van Sien Meer
Lairds Lodge Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1000 per person
  • Kapasiteit: 34
-
Lairds Lodge Country Estate Plettenberbaai - Tuinroette - Weskaap Suid-Afrika. Hierdie grasieuse Kaap-Hollandse opstal is geleë op n 24 ha landgoed, en bied berguitsigte, wye oop spasies en n afgesonderde swembad. Die hoë plafonn elegantversierde kamers skep n gevoel van Sien Meer
Backpacker Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Backpacker
  • pryse: Vanaf R 175 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Backpacker Apartments in Plettenbergbaai bestaan uit 5 woonstelle en is slegs 100 m van die restaurante in Plettenbergbaai se hoofstraat af. Central Beach is ook stapafstand van Backpacker Apartments af. Ons dubbelwoonstel is ideaal vir reisigers wat op soek is Sien Meer
Fynbos Ridge Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Fynbos Ridge is 'n 5-ster gastehuis in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die middel van die Tuinroete. Hierdie groot, Kaap-Hollandse gastehuis het 4 luukse dubbelkamers en 1 superieure slaapkamer. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer. Elke ruim kothuis Sien Meer
La Vista Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 1070 per person
  • Kapasiteit: 14
-
LA VISTA Lodge staan trots op die hoogste plek bo Plettenbergbaai met onbelemmerde uitsigte oor Keurbooms se strandmeer, Lookout Beach, die Bahia Formosa (of "pragtige baai") en die Tsitsikamma-berge in die ooste.
Kurland Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 2310 per person
  • Kapasiteit: 48
-
Kurland Hotel, 'n 5-ster-instansie wat deur 'n familie besit en bestuur word, is 'n trotse lid van die Relais & Châteaux Vereniging, is geleë naby die skilderagtige strandoorde van Plettenbergbaai en Nature's Valley, in die hart van die Tuinroete.
The Dunes Resort and Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Resort
  • pryse: Vanaf R 545 per person
  • Kapasiteit: 68
-
The Dunes Resort is in die hartjie van die Tuinroete geleë, langs Keurbooms-strand met privaat toegang tot die openbare strand. The Dunes is perfek geleë en die gerieflike hotel en konferensie-venue is net 10 minute van Plettenbergbaai af.
Tsala Treetop Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 3920 per person
  • Kapasiteit: 38
-
Geleë in die boomtoppe van 'n oer-oue inheemse woud, Tsala is 'n luukse viering van die ware gees van Afrika. As navolging van die monumentale ruïnes van 'n oeroue sentraal-Afrika bevolking, gewaar jy die indrukwekkende klipmesselwerkpilare en watervoor wat lei Sien Meer
Hog Hollow Country Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 1990 per person
  • Kapasiteit: 36
-
Hog Hollow is 18 km oos van die kusdorp Plettenbergbaai geleë en is 'n private natuurreservaat, aan die rant van die inheemse woud, met asemrowende uitsigte oor die omringende valleie en Tsitsikammaberge. Hog Hollow Country Lodge is welbekend vir ons Sien Meer
Milkwood Manor Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 900 per unit
  • Kapasiteit: 24
-
Die gastehuis het direkte toegang tot die strand, strandmeer en see. Gaste kan verwag om 'n onvergeetlike tydjie hier te hê. Die meeste van die 11 en suite-kamers in die stylvolle (4-ster) gastehuis het privaat balkonne en 'n ongelooflike uitsig.


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


restaurant op perseel bed en ontbyt akkommodasie in plettenbergbaai | restaurant op perseel akkommodasie plettenbergbaai | plettenbergbaai restaurant op perseel b&b akkommodasie | restaurant op perseel woonstelle in plettenbergbaai | restaurant op perseel hotelle in plettenbergbaai | restaurant op perseel hotelle plettenbergbaai | plettenbergbaai restaurant op perseel huur akkommodasie | plettenbergbaai bekostigbare restaurant op perseel akkommodasie | plettenbergbaai restaurant op perseel selfsorg eenhede akkommodasie | plettenbergbaai goedkoop restaurant op perseel akkommodasie | plettenbergbaai restaurant op perseel vakansie akkommodasie | plettenbergbaai restaurant op perseel kort termyn akkommodasie | plettenbergbaai restaurant op perseel akkommodasie