Bekostigbare Plettenbergbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Plettenbergbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Plettenbergbaai.
– Plettenbergbaai Lughawe-pendeldiens Fasiliteite Akkommodasie –

Rietvlei Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Die Rietvlei landgoed is in die Rietvlei/Bitouvallei geleë, duskant die N2 wat na Port Elizabeth lei, slegs 2,5 km vanaf die middedorp van die pragtige vakansiedorp, Plettenbergbaai, met sy pragtige uitsig en strande.
Christiana Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Lodge
  • pryse: Vanaf R 800 per person
  • Kapasiteit: 36
-
Ons wou nie net nog 'n luukse gastehuis langs die kus in Plettenbergbaai bou nie. Ons wou iets skep wat uniek was - akkommodasie met die klem op ons herkoms - 'n tuiste weg van jou eie tuiste, 'n verlenging Sien Meer
La Vista Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 1070 per person
  • Kapasiteit: 14
-
LA VISTA Lodge staan trots op die hoogste plek bo Plettenbergbaai met onbelemmerde uitsigte oor Keurbooms se strandmeer, Lookout Beach, die Bahia Formosa (of "pragtige baai") en die Tsitsikamma-berge in die ooste.
A Whale Of A View B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 425 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Verloor jouself in ons vars, kreatiewe dekor, eiesoortig, maar bekoorlik en warm. Jy sal werklik tuis voel, soos 'n huisgas, nie 'n blote kliënt nie. In ons binnehof kan jy met 'n skemerkelkie in jou hand die panoramiese uitsig oor Sien Meer
Kurland Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 2310 per person
  • Kapasiteit: 48
-
Kurland Hotel, 'n 5-ster-instansie wat deur 'n familie besit en bestuur word, is 'n trotse lid van die Relais & Châteaux Vereniging, is geleë naby die skilderagtige strandoorde van Plettenbergbaai en Nature's Valley, in die hart van die Tuinroete.
Tsala Treetop Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 3920 per person
  • Kapasiteit: 38
-
Geleë in die boomtoppe van 'n oer-oue inheemse woud, Tsala is 'n luukse viering van die ware gees van Afrika. As navolging van die monumentale ruïnes van 'n oeroue sentraal-Afrika bevolking, gewaar jy die indrukwekkende klipmesselwerkpilare en watervoor wat lei Sien Meer
Hunter’s Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 870 per person
  • Kapasiteit: 53
-
The Country House se welige tuine, met sy geure en kleure, skep 'n idilliese omgewing vir hierdie weelderige toevlug in die hart van die Tuinroete. The Country House kombineer elegansie met gemak en onberispelike diens met warm gasvryheid. Ver van Sien Meer
Bliss On Beacon Isle

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Kom na Bliss On Beacon Isle! Naby aan al die aksie, sal jy die pols van hierdie lewendige dorp beleef en die energie van die vriendelike mense van Plettenbergbaai voel. Plettenbergbaai is die plek om te wees, enige tyd van Sien Meer
Whale Rock House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 395 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Die styl is 'opsigtelik-diskrete' elegansie en elke kamer is individueel ingerig. Luukse gemak is die kenmerk van kwaliteitshanddoeke tot perkale beddegoed. Alle slaapkamers is ruim met voortreflike afwerking en toebehore.
Kurland Villa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 35000 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Die 'Kurland Villa' is die eiendom van Peter en Dianne Behr wat die Kurland Hotel en die Polo Landgoed ontwikkel het. Die eiendom behoort al vir drie generasies aan die familie. Die Villa staan op private grond langs die landgoed, Sien Meer
Bayside Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 875 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Bayside Lodge, 'n B&B met 5 slaapkamers, perfek geleë naby Plett se pragtige strande, ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe (wat wêreldklas gholfbane insluit).
Starfish Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Daar is 4 gemaklike kamers, elk met en suite-badkamer en balkon wat oor die tuin en swembad uitkyk. Ons gebruik slegs die beste gehalte beddegoed en elk van die 4 kamers het strandhanddoeke, strandsambrele en stoele. Gaste kan dit na Sien Meer
Sea Breeze B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Sea Breeze B&B is in 'n doodloopstraat naby die strand geleë. Die buurt is lowerryk en stil en is een van Plettenbergbaai se moderne buurte. Die strand is net 40 m van die huis af en dit lei jou na Sien Meer
Fynbos Ridge Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Fynbos Ridge is 'n 5-ster gastehuis in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die middel van die Tuinroete. Hierdie groot, Kaap-Hollandse gastehuis het 4 luukse dubbelkamers en 1 superieure slaapkamer. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer. Elke ruim kothuis Sien Meer
Masescha Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 280 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Dié pragtige 3-ster-eiendom wat deur die eienaar bestuur word, is op 12 hektaar in die hart van die Tuinroete geleë, slegs 'n paar minute van Plettenbergbaai en Knysna af. Gaste wat op soek is na 'n rustige en kalm wegbreek Sien Meer
Coral Tree Cottages

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 14
-
By Coral Tree Cottages kan jy tussen selfsorg in 'n tuinkothuis of bed-en-ontbyt-akkommodasie kies. Ontbyt word by jou kothuis afgelewer sodat jy dit op jou tyd kan geniet.
Backpacker Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Backpacker
  • pryse: Vanaf R 175 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Backpacker Apartments in Plettenbergbaai bestaan uit 5 woonstelle en is slegs 100 m van die restaurante in Plettenbergbaai se hoofstraat af. Central Beach is ook stapafstand van Backpacker Apartments af. Ons dubbelwoonstel is ideaal vir reisigers wat op soek is Sien Meer
Anchorage Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 300 per person
  • Kapasiteit: 13
-
Anchorage Guest House is 'n luukse gastehuis wat weelderige verblyf bied vir oordeelkundige gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie of wegbreek in Plettenbergbaai. Hierdie kusdorpie op die Tuinroete is bekend vir sy Blouvlagstrande en pragtige natuurskoon. Die Sien Meer
Lairds Lodge Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1000 per person
  • Kapasiteit: 34
-
Lairds Lodge Country Estate Plettenberbaai - Tuinroette - Weskaap Suid-Afrika. Hierdie grasieuse Kaap-Hollandse opstal is geleë op n 24 ha landgoed, en bied berguitsigte, wye oop spasies en n afgesonderde swembad. Die hoë plafonn elegantversierde kamers skep n gevoel van Sien Meer
Milkwood Manor Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 900 per unit
  • Kapasiteit: 24
-
Die gastehuis het direkte toegang tot die strand, strandmeer en see. Gaste kan verwag om 'n onvergeetlike tydjie hier te hê. Die meeste van die 11 en suite-kamers in die stylvolle (4-ster) gastehuis het privaat balkonne en 'n ongelooflike uitsig.
Amakaya Backpackers

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Backpacker
  • pryse: Vanaf R 160 per person
  • Kapasiteit: 34
-
"Amakaya" beteken "tuiste" en ons streef daarna om jou so tuis soos by jou eie huis te laat voel by Amakaya Backpackers. Nou kan jy tradisionele rugsakreisigerslosies by Amakaya beleef wat net 300 meter van die winkels, restaurante en kroeë Sien Meer
Cornerway House B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 775 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Ons B&B is net sowat 7 minute se stap vanaf Robbergstrand, 'n bekende Blouvlagstrand. Ons huis loop oor van karakter en bekoring en Robin (die eienaar) en Kathy (die bestuurder) gaan uit hulle pad om te verseker jou tydjie hier Sien Meer


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


lughawe-pendeldiens bed en ontbyt akkommodasie in plettenbergbaai | lughawe-pendeldiens akkommodasie plettenbergbaai | plettenbergbaai lughawe-pendeldiens b&b akkommodasie | lughawe-pendeldiens woonstelle in plettenbergbaai | lughawe-pendeldiens hotelle in plettenbergbaai | lughawe-pendeldiens hotelle plettenbergbaai | plettenbergbaai lughawe-pendeldiens huur akkommodasie | plettenbergbaai bekostigbare lughawe-pendeldiens akkommodasie | plettenbergbaai lughawe-pendeldiens selfsorg eenhede akkommodasie | plettenbergbaai goedkoop lughawe-pendeldiens akkommodasie | plettenbergbaai lughawe-pendeldiens vakansie akkommodasie | plettenbergbaai lughawe-pendeldiens kort termyn akkommodasie | plettenbergbaai lughawe-pendeldiens akkommodasie