Bekostigbare Plettenbergbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Plettenbergbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Plettenbergbaai.
– Plettenbergbaai Gratis WiFi Fasiliteite Akkommodasie –

Christiana Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Lodge
  • pryse: Vanaf R 800 per person
  • Kapasiteit: 36
-
Ons wou nie net nog 'n luukse gastehuis langs die kus in Plettenbergbaai bou nie. Ons wou iets skep wat uniek was - akkommodasie met die klem op ons herkoms - 'n tuiste weg van jou eie tuiste, 'n verlenging Sien Meer
ABERNi on Sea

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 700 per person
  • Kapasiteit: 12
-
ABERNi on Sea is 'n 4 ster Gastehuis wat daarop uit is om jou te bederf met luukse selfsorg of bed-en-ontbyt akkommodasie in Plettenberg Bay. Ons bied 'n keuse van 'n intieme en suite kamers of 'n volledig toegeruste selfsorg Sien Meer
The Dunes Resort and Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Resort
  • pryse: Vanaf R 545 per person
  • Kapasiteit: 68
-
The Dunes Resort is in die hartjie van die Tuinroete geleë, langs Keurbooms-strand met privaat toegang tot die openbare strand. The Dunes is perfek geleë en die gerieflike hotel en konferensie-venue is net 10 minute van Plettenbergbaai af.
Plett Forest Cabins

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 637.5 per unit
  • Kapasiteit: 22
-
Plett Forest Cabins bied hout-eenhede met selfsorgfasiliteite op 'n privaat plaas in die Harkerville Woud, naby aan Plettenbergbaai. Dit is perfek vir paartjies of gesinne wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gedruis af.
Sea Breeze B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Sea Breeze B&B is in 'n doodloopstraat naby die strand geleë. Die buurt is lowerryk en stil en is een van Plettenbergbaai se moderne buurte. Die strand is net 40 m van die huis af en dit lei jou na Sien Meer
Backpacker Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Backpacker
  • pryse: Vanaf R 175 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Backpacker Apartments in Plettenbergbaai bestaan uit 5 woonstelle en is slegs 100 m van die restaurante in Plettenbergbaai se hoofstraat af. Central Beach is ook stapafstand van Backpacker Apartments af. Ons dubbelwoonstel is ideaal vir reisigers wat op soek is Sien Meer
Masescha Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 280 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Dié pragtige 3-ster-eiendom wat deur die eienaar bestuur word, is op 12 hektaar in die hart van die Tuinroete geleë, slegs 'n paar minute van Plettenbergbaai en Knysna af. Gaste wat op soek is na 'n rustige en kalm wegbreek Sien Meer
Coral Tree Cottages

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 14
-
By Coral Tree Cottages kan jy tussen selfsorg in 'n tuinkothuis of bed-en-ontbyt-akkommodasie kies. Ontbyt word by jou kothuis afgelewer sodat jy dit op jou tyd kan geniet.
Starfish Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Daar is 4 gemaklike kamers, elk met en suite-badkamer en balkon wat oor die tuin en swembad uitkyk. Ons gebruik slegs die beste gehalte beddegoed en elk van die 4 kamers het strandhanddoeke, strandsambrele en stoele. Gaste kan dit na Sien Meer
Antlers Country Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 650 per unit
  • Kapasiteit: 20
-
Antler Country Lodge is geleë in 'n landelike omgewing net buite Plettenbergbaai. Die lodge bied gerieflike akkommodasie in verskeie houthutte en selfsorg eenhede. Dit is geleë in 'n pragtige omgewing met uitsigte op die Outeniekwaberge, 'n privaat dam en welige Sien Meer
Anlin Beach House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 710 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Die goue sand van Robbergstrand kronkel na die bekende Robberg Natuurreservaat na die suide en die ewe bekende Beacon Isle Hotel na die noorde. Die strand is 3,5 km lank en perfek vir 'n lang wandeling of om 'n afgesonderde Sien Meer
Serenity

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1954 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Geleë in die veilige en luukse Brackenridge Estate van Plettenbergbaai, Suid-Afrika. Die huis het 24-uur sekuriteit, word 24-uur beman met behulp van gholfkarretijes, het 'n ADT inroepdiens na die huis self, en is omhein met 'n geëlektrifiseerde grensdraad (ons is Sien Meer
Hog Hollow Country Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 1990 per person
  • Kapasiteit: 36
-
Hog Hollow is 18 km oos van die kusdorp Plettenbergbaai geleë en is 'n private natuurreservaat, aan die rant van die inheemse woud, met asemrowende uitsigte oor die omringende valleie en Tsitsikammaberge. Hog Hollow Country Lodge is welbekend vir ons Sien Meer
Bayside Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 875 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Bayside Lodge, 'n B&B met 5 slaapkamers, perfek geleë naby Plett se pragtige strande, ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe (wat wêreldklas gholfbane insluit).
Alkantmooi Self-Catering

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1100 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Hier bo-op die heuwel in Alkantmooi Privaat Natuurreservaat is dit ... alkant mooi! Kom omring jouself met die natuur se skoonheid: die pragtige turkoois van die Indiese Oseaan versmelt pragtig met die groen en goud van die inheemse woud en Sien Meer
La Vista Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 1070 per person
  • Kapasiteit: 14
-
LA VISTA Lodge staan trots op die hoogste plek bo Plettenbergbaai met onbelemmerde uitsigte oor Keurbooms se strandmeer, Lookout Beach, die Bahia Formosa (of "pragtige baai") en die Tsitsikamma-berge in die ooste.
Mahlangeni Boutique Game Reserve

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 900 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Mak en wilde sebras, woud en fynbos, 'n geil vallei na die berge en uitsigte op die skitterende see in die verte. Kom geniet die rus en vrede by Mahlangeni Boutique Game Reserve. Kies tussen die Mahlangeni Boutique-eenheid en die Sien Meer
Twilight Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Twilight Cottage is ideaal vir 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad af. Die kothuis is op die randjie van Plettenbergbaai en bied perfekte akkommodasie. Dit is naby genoeg aan al die doendinge in Plettenbergbaai, maar ver genoeg Sien Meer
A Whale Of A View B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 425 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Verloor jouself in ons vars, kreatiewe dekor, eiesoortig, maar bekoorlik en warm. Jy sal werklik tuis voel, soos 'n huisgas, nie 'n blote kliënt nie. In ons binnehof kan jy met 'n skemerkelkie in jou hand die panoramiese uitsig oor Sien Meer
Place on the River RiverClub

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 5700 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Place on the River is aan die oewer van die Piesangrivier geleë - in algehele privaatheid en voor jou sien jy die pragtige uitsig van die groen berghange. 'n Rustige stilte sal jou omvou, wanneer jy die lieflike sonsondergang, talle Sien Meer
Kurland Villa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 35000 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Die 'Kurland Villa' is die eiendom van Peter en Dianne Behr wat die Kurland Hotel en die Polo Landgoed ontwikkel het. Die eiendom behoort al vir drie generasies aan die familie. Die Villa staan op private grond langs die landgoed, Sien Meer
113 Robberg

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 11
-
113 Robberg bied 3 gerieflike en suite-dubbelkamer. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderskone deel van die Wes-Kaap wil verken. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, klein kombuisies waarin ligte etes voorberei kan word en aparte ingange. Al die Sien Meer
Milkwood Manor Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 900 per unit
  • Kapasiteit: 24
-
Die gastehuis het direkte toegang tot die strand, strandmeer en see. Gaste kan verwag om 'n onvergeetlike tydjie hier te hê. Die meeste van die 11 en suite-kamers in die stylvolle (4-ster) gastehuis het privaat balkonne en 'n ongelooflike uitsig.
Amakaya Backpackers

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Backpacker
  • pryse: Vanaf R 160 per person
  • Kapasiteit: 34
-
"Amakaya" beteken "tuiste" en ons streef daarna om jou so tuis soos by jou eie huis te laat voel by Amakaya Backpackers. Nou kan jy tradisionele rugsakreisigerslosies by Amakaya beleef wat net 300 meter van die winkels, restaurante en kroeë Sien Meer
Fynbos Ridge Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Fynbos Ridge is 'n 5-ster gastehuis in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die middel van die Tuinroete. Hierdie groot, Kaap-Hollandse gastehuis het 4 luukse dubbelkamers en 1 superieure slaapkamer. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer. Elke ruim kothuis Sien Meer
Whale Rock House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 395 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Die styl is 'opsigtelik-diskrete' elegansie en elke kamer is individueel ingerig. Luukse gemak is die kenmerk van kwaliteitshanddoeke tot perkale beddegoed. Alle slaapkamers is ruim met voortreflike afwerking en toebehore.
Anchorage Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 300 per person
  • Kapasiteit: 13
-
Anchorage Guest House is 'n luukse gastehuis wat weelderige verblyf bied vir oordeelkundige gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie of wegbreek in Plettenbergbaai. Hierdie kusdorpie op die Tuinroete is bekend vir sy Blouvlagstrande en pragtige natuurskoon. Die Sien Meer


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


gratis wifi bed en ontbyt akkommodasie in plettenbergbaai | gratis wifi akkommodasie plettenbergbaai | plettenbergbaai gratis wifi b&b akkommodasie | gratis wifi woonstelle in plettenbergbaai | gratis wifi hotelle in plettenbergbaai | gratis wifi hotelle plettenbergbaai | plettenbergbaai gratis wifi huur akkommodasie | plettenbergbaai bekostigbare gratis wifi akkommodasie | plettenbergbaai gratis wifi selfsorg eenhede akkommodasie | plettenbergbaai goedkoop gratis wifi akkommodasie | plettenbergbaai gratis wifi vakansie akkommodasie | plettenbergbaai gratis wifi kort termyn akkommodasie | plettenbergbaai gratis wifi akkommodasie