Bekostigbare Plettenbergbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Plettenbergbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Plettenbergbaai.
– Plettenbergbaai Selfsorg Akkommodasie –

Bayside Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 875 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Bayside Lodge, 'n B&B met 5 slaapkamers, perfek geleë naby Plett se pragtige strande, ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe (wat wêreldklas gholfbane insluit).
ABERNi on Sea

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 700 per person
  • Kapasiteit: 12
-
ABERNi on Sea is 'n 4 ster Gastehuis wat daarop uit is om jou te bederf met luukse selfsorg of bed-en-ontbyt akkommodasie in Plettenberg Bay. Ons bied 'n keuse van 'n intieme en suite kamers of 'n volledig toegeruste selfsorg Sien Meer
Kurland Villa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 35000 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Die 'Kurland Villa' is die eiendom van Peter en Dianne Behr wat die Kurland Hotel en die Polo Landgoed ontwikkel het. Die eiendom behoort al vir drie generasies aan die familie. Die Villa staan op private grond langs die landgoed, Sien Meer
Fynbos Ridge Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Fynbos Ridge is 'n 5-ster gastehuis in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die middel van die Tuinroete. Hierdie groot, Kaap-Hollandse gastehuis het 4 luukse dubbelkamers en 1 superieure slaapkamer. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer. Elke ruim kothuis Sien Meer
Coral Tree Cottages

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 14
-
By Coral Tree Cottages kan jy tussen selfsorg in 'n tuinkothuis of bed-en-ontbyt-akkommodasie kies. Ontbyt word by jou kothuis afgelewer sodat jy dit op jou tyd kan geniet.
Alkantmooi Self-Catering

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1100 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Hier bo-op die heuwel in Alkantmooi Privaat Natuurreservaat is dit ... alkant mooi! Kom omring jouself met die natuur se skoonheid: die pragtige turkoois van die Indiese Oseaan versmelt pragtig met die groen en goud van die inheemse woud en Sien Meer
Backpacker Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Backpacker
  • pryse: Vanaf R 175 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Backpacker Apartments in Plettenbergbaai bestaan uit 5 woonstelle en is slegs 100 m van die restaurante in Plettenbergbaai se hoofstraat af. Central Beach is ook stapafstand van Backpacker Apartments af. Ons dubbelwoonstel is ideaal vir reisigers wat op soek is Sien Meer
Sea Breeze B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Sea Breeze B&B is in 'n doodloopstraat naby die strand geleë. Die buurt is lowerryk en stil en is een van Plettenbergbaai se moderne buurte. Die strand is net 40 m van die huis af en dit lei jou na Sien Meer
Treehaven

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 2
-
Treehaven is die perfekte toevlugsoord om na terug te keer na 'n bedrywige dag op die Tuinroete. Dit is een van daardie plekkies waar oordeelkundige reisigers tuisgaan omdat dit vir jou voel of jy in die middel van nêrens is Sien Meer
Amakaya Backpackers

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Backpacker
  • pryse: Vanaf R 160 per person
  • Kapasiteit: 34
-
"Amakaya" beteken "tuiste" en ons streef daarna om jou so tuis soos by jou eie huis te laat voel by Amakaya Backpackers. Nou kan jy tradisionele rugsakreisigerslosies by Amakaya beleef wat net 300 meter van die winkels, restaurante en kroeë Sien Meer
Christies

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea en -eetarea. Ons verkies dit dat 2 volwassenes en 2 kinders die eenhede beset aangesien die en suite-badkamer langs die slaapkamer nie 'n deur het nie.
Kozi@Keurbooms

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Word wakker in die rustige skoonheid van die natuur tussen die berge en die see met voëlgesang en die geruis van branders in jou ore. Selfsorg- vakansiewoonstel vir 4 persone (2 volwassenes en 2 kinders van enige ouderdom) binne loopafstand Sien Meer
Serenity

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1954 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Geleë in die veilige en luukse Brackenridge Estate van Plettenbergbaai, Suid-Afrika. Die huis het 24-uur sekuriteit, word 24-uur beman met behulp van gholfkarretijes, het 'n ADT inroepdiens na die huis self, en is omhein met 'n geëlektrifiseerde grensdraad (ons is Sien Meer
Keurbooms Strandhuis

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1500 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Keurbooms Strandhuis is 'n dubbelverdiepingvakansiehuis wat toegerus is vir selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dis ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gemaklike verblyf, na aan die strand en al die doendinge in die omgewing.
Twilight Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Twilight Cottage is ideaal vir 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad af. Die kothuis is op die randjie van Plettenbergbaai en bied perfekte akkommodasie. Dit is naby genoeg aan al die doendinge in Plettenbergbaai, maar ver genoeg Sien Meer
That Place

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 2200 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
That Place is 'n gerieflike, vriendelike huis waar jy 'n rustige vakansie kan geniet. Bos- en veld-uitsigte, ryke voëllewe - en as jy gelukkig is - olifante wat deur die weivelde stap oor die vallei!
Anlin Beach House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 710 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Die goue sand van Robbergstrand kronkel na die bekende Robberg Natuurreservaat na die suide en die ewe bekende Beacon Isle Hotel na die noorde. Die strand is 3,5 km lank en perfek vir 'n lang wandeling of om 'n afgesonderde Sien Meer
Plett Forest Cabins

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 637.5 per unit
  • Kapasiteit: 22
-
Plett Forest Cabins bied hout-eenhede met selfsorgfasiliteite op 'n privaat plaas in die Harkerville Woud, naby aan Plettenbergbaai. Dit is perfek vir paartjies of gesinne wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gedruis af.
Cornerway House B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 775 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Ons B&B is net sowat 7 minute se stap vanaf Robbergstrand, 'n bekende Blouvlagstrand. Ons huis loop oor van karakter en bekoring en Robin (die eienaar) en Kathy (die bestuurder) gaan uit hulle pad om te verseker jou tydjie hier Sien Meer
Starfish Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Daar is 4 gemaklike kamers, elk met en suite-badkamer en balkon wat oor die tuin en swembad uitkyk. Ons gebruik slegs die beste gehalte beddegoed en elk van die 4 kamers het strandhanddoeke, strandsambrele en stoele. Gaste kan dit na Sien Meer
Whale Rock Ridge West Gate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 6000 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Whale Rock Ridge West Gate is 'n ruim dubbelverdieping in die Whale Rock Ridge Landgoed. Dié huis bied selfsorg-akkommodasie vir 'n gesin of groep van 6, en praguitsigte van die see en Robberg Peninsula. Dié lieflike, moderne huis het 3 Sien Meer
113 Robberg

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 11
-
113 Robberg bied 3 gerieflike en suite-dubbelkamer. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderskone deel van die Wes-Kaap wil verken. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, klein kombuisies waarin ligte etes voorberei kan word en aparte ingange. Al die Sien Meer
Rietvlei Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Die Rietvlei landgoed is in die Rietvlei/Bitouvallei geleë, duskant die N2 wat na Port Elizabeth lei, slegs 2,5 km vanaf die middedorp van die pragtige vakansiedorp, Plettenbergbaai, met sy pragtige uitsig en strande.
Mahlangeni Boutique Game Reserve

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 900 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Mak en wilde sebras, woud en fynbos, 'n geil vallei na die berge en uitsigte op die skitterende see in die verte. Kom geniet die rus en vrede by Mahlangeni Boutique Game Reserve. Kies tussen die Mahlangeni Boutique-eenheid en die Sien Meer
Whaleshaven 14

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 4950 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Van die villa stap 'n mens deur die bosse oor die duine direk na die strand. Dit is 'n pragtige, ongerepte strand. Swemmers word aangeraai om versigtig te wees aangesien daar dikwels sterk strome is. Hierdie moderne villa het 4 Sien Meer
Antlers Country Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 650 per unit
  • Kapasiteit: 20
-
Antler Country Lodge is geleë in 'n landelike omgewing net buite Plettenbergbaai. Die lodge bied gerieflike akkommodasie in verskeie houthutte en selfsorg eenhede. Dit is geleë in 'n pragtige omgewing met uitsigte op die Outeniekwaberge, 'n privaat dam en welige Sien Meer
Masescha Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 280 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Dié pragtige 3-ster-eiendom wat deur die eienaar bestuur word, is op 12 hektaar in die hart van die Tuinroete geleë, slegs 'n paar minute van Plettenbergbaai en Knysna af. Gaste wat op soek is na 'n rustige en kalm wegbreek Sien Meer
Place on the River RiverClub

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 5700 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Place on the River is aan die oewer van die Piesangrivier geleë - in algehele privaatheid en voor jou sien jy die pragtige uitsig van die groen berghange. 'n Rustige stilte sal jou omvou, wanneer jy die lieflike sonsondergang, talle Sien Meer
Castleton 39A

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 1300 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Castleton 39A is 'n eenheid in privaat besit en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n netjiese sekuriteitskompleks in Piesangvallei, die seekantdorpe in Plettenbergbaai. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers in die dupleks-woonstel wat privaat besit word. Die slaapkamers is op Sien Meer

plettenbergbaai akkommodasie woonstelle | plettenbergbaai akkommodasie formosa | plettenbergbaai bos akkommodasie | plettenbergbaai plaas akkommodasie | plettenbergbaai akkommodasie troeteldier vriendelik | plettenbergbaai akkommodasie strand | plettenbergbaai kind vriendelike verblyf | plettenbergbaai akkommodasie goose valley | plettenbergbaai gay akkommodasie | akkommodasie plettenbergbaai gastehuise | plettenbergbaai wildreservaat akkommodasie | gumtree plettenbergbaai akkommodasie | plettenbergbaai akkommodasie huise | plettenbergbaai akkommodasie vakansiehuise | plettenbergbaai akkommodasie wittebrood | plettenbergbaai akkommodasie private huis | plettenbergbaai gastehuis akkommodasie | plettenbergbaai akkommodasie protea hotel | plettenbergbaai akkommodasie baken eiland hotel | plettenberg bay island akkommodasie | akkommodasie in plettenbergbaai | akkommodasie in plettenbergbaai selfsorg eenhede | akkommodasie in plettenbergbaai suid-afrika | akkommodasie in plettenbergbaai selfsorg eenhede goedkoop | akkommodasie in plettenbergbaai vir studente | akkommodasie in plettenbergbaai bed en ontbyt | akkommodasie in plettenberg bay western cape | akkommodasie in plettenbergbaai kampeerplekke | plettenbergbaai akkommodasie jacuzzi | plettenbergbaai akkommodasie keurbooms | kurland plettenbergbaai akkommodasie | knysna plettenbergbaai akkommodasie | akkommodasie tussen plettenbergbaai en knysna | akkommodasie keurboomstrand plettenbergbaai | plettenbergbaai akkommodasie luukse | plettenbergbaai akkommodasie lodge | plettenbergbaai strandmeer akkommodasie | plettenbergbaai luukse hotelle | plettenbergbaai luukse villa | avontuur land plettenbergbaai akkommodasie | uitkyk strand plettenbergbaai akkommodasie | plettenbergbaai laaste minuut hotel | plettenbergbaai luukse selfsorg eenhede accommodatiion