Bekostigbare Plettenbergbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Plettenbergbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Plettenbergbaai.
– Plettenbergbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie –

A Whale Of A View B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 425 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Verloor jouself in ons vars, kreatiewe dekor, eiesoortig, maar bekoorlik en warm. Jy sal werklik tuis voel, soos 'n huisgas, nie 'n blote kliënt nie. In ons binnehof kan jy met 'n skemerkelkie in jou hand die panoramiese uitsig oor Sien Meer
Kurland Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 2310 per person
  • Kapasiteit: 48
-
Kurland Hotel, 'n 5-ster-instansie wat deur 'n familie besit en bestuur word, is 'n trotse lid van die Relais & Châteaux Vereniging, is geleë naby die skilderagtige strandoorde van Plettenbergbaai en Nature's Valley, in die hart van die Tuinroete.
Fynbos Ridge Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 26
-
Fynbos Ridge is 'n 5-ster gastehuis in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die middel van die Tuinroete. Hierdie groot, Kaap-Hollandse gastehuis het 4 luukse dubbelkamers en 1 superieure slaapkamer. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer. Elke ruim kothuis Sien Meer
Hunter’s Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 870 per person
  • Kapasiteit: 53
-
The Country House se welige tuine, met sy geure en kleure, skep 'n idilliese omgewing vir hierdie weelderige toevlug in die hart van die Tuinroete. The Country House kombineer elegansie met gemak en onberispelike diens met warm gasvryheid. Ver van Sien Meer
Milkwood Manor Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 900 per unit
  • Kapasiteit: 24
-
Die gastehuis het direkte toegang tot die strand, strandmeer en see. Gaste kan verwag om 'n onvergeetlike tydjie hier te hê. Die meeste van die 11 en suite-kamers in die stylvolle (4-ster) gastehuis het privaat balkonne en 'n ongelooflike uitsig.
Masescha Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 280 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Dié pragtige 3-ster-eiendom wat deur die eienaar bestuur word, is op 12 hektaar in die hart van die Tuinroete geleë, slegs 'n paar minute van Plettenbergbaai en Knysna af. Gaste wat op soek is na 'n rustige en kalm wegbreek Sien Meer
113 Robberg

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 11
-
113 Robberg bied 3 gerieflike en suite-dubbelkamer. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderskone deel van die Wes-Kaap wil verken. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, klein kombuisies waarin ligte etes voorberei kan word en aparte ingange. Al die Sien Meer
Hog Hollow Country Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 1990 per person
  • Kapasiteit: 36
-
Hog Hollow is 18 km oos van die kusdorp Plettenbergbaai geleë en is 'n private natuurreservaat, aan die rant van die inheemse woud, met asemrowende uitsigte oor die omringende valleie en Tsitsikammaberge. Hog Hollow Country Lodge is welbekend vir ons Sien Meer
Whale Rock House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 395 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Die styl is 'opsigtelik-diskrete' elegansie en elke kamer is individueel ingerig. Luukse gemak is die kenmerk van kwaliteitshanddoeke tot perkale beddegoed. Alle slaapkamers is ruim met voortreflike afwerking en toebehore.
Kurland Villa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 35000 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Die 'Kurland Villa' is die eiendom van Peter en Dianne Behr wat die Kurland Hotel en die Polo Landgoed ontwikkel het. Die eiendom behoort al vir drie generasies aan die familie. Die Villa staan op private grond langs die landgoed, Sien Meer
Anchorage Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 300 per person
  • Kapasiteit: 13
-
Anchorage Guest House is 'n luukse gastehuis wat weelderige verblyf bied vir oordeelkundige gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie of wegbreek in Plettenbergbaai. Hierdie kusdorpie op die Tuinroete is bekend vir sy Blouvlagstrande en pragtige natuurskoon. Die Sien Meer
Bayside Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 875 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Bayside Lodge, 'n B&B met 5 slaapkamers, perfek geleë naby Plett se pragtige strande, ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe (wat wêreldklas gholfbane insluit).
Lairds Lodge Country Estate

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1000 per person
  • Kapasiteit: 34
-
Lairds Lodge Country Estate Plettenberbaai - Tuinroette - Weskaap Suid-Afrika. Hierdie grasieuse Kaap-Hollandse opstal is geleë op n 24 ha landgoed, en bied berguitsigte, wye oop spasies en n afgesonderde swembad. Die hoë plafonn elegantversierde kamers skep n gevoel van Sien Meer
Sea Breeze B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Sea Breeze B&B is in 'n doodloopstraat naby die strand geleë. Die buurt is lowerryk en stil en is een van Plettenbergbaai se moderne buurte. Die strand is net 40 m van die huis af en dit lei jou na Sien Meer
The Dunes Resort and Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Resort
  • pryse: Vanaf R 545 per person
  • Kapasiteit: 68
-
The Dunes Resort is in die hartjie van die Tuinroete geleë, langs Keurbooms-strand met privaat toegang tot die openbare strand. The Dunes is perfek geleë en die gerieflike hotel en konferensie-venue is net 10 minute van Plettenbergbaai af.
Anlin Beach House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 710 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Die goue sand van Robbergstrand kronkel na die bekende Robberg Natuurreservaat na die suide en die ewe bekende Beacon Isle Hotel na die noorde. Die strand is 3,5 km lank en perfek vir 'n lang wandeling of om 'n afgesonderde Sien Meer
Starfish Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1100 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Daar is 4 gemaklike kamers, elk met en suite-badkamer en balkon wat oor die tuin en swembad uitkyk. Ons gebruik slegs die beste gehalte beddegoed en elk van die 4 kamers het strandhanddoeke, strandsambrele en stoele. Gaste kan dit na Sien Meer
Coral Tree Cottages

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 14
-
By Coral Tree Cottages kan jy tussen selfsorg in 'n tuinkothuis of bed-en-ontbyt-akkommodasie kies. Ontbyt word by jou kothuis afgelewer sodat jy dit op jou tyd kan geniet.
Tsala Treetop Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 3920 per person
  • Kapasiteit: 38
-
Geleë in die boomtoppe van 'n oer-oue inheemse woud, Tsala is 'n luukse viering van die ware gees van Afrika. As navolging van die monumentale ruïnes van 'n oeroue sentraal-Afrika bevolking, gewaar jy die indrukwekkende klipmesselwerkpilare en watervoor wat lei Sien Meer
Aquavit Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 1000 per person
  • Kapasiteit: 10
-
Elkeen van die 5 rookvrye en suite-gastekamers, insluitend die 1 superieure kamer, is individueel versier in warm, aardse kleurskakerings van klip, room en brose wit, met persoonlike aandag aan detail.
Christiana Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Lodge
  • pryse: Vanaf R 800 per person
  • Kapasiteit: 36
-
Ons wou nie net nog 'n luukse gastehuis langs die kus in Plettenbergbaai bou nie. Ons wou iets skep wat uniek was - akkommodasie met die klem op ons herkoms - 'n tuiste weg van jou eie tuiste, 'n verlenging Sien Meer
Cornerway House B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 775 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Ons B&B is net sowat 7 minute se stap vanaf Robbergstrand, 'n bekende Blouvlagstrand. Ons huis loop oor van karakter en bekoring en Robin (die eienaar) en Kathy (die bestuurder) gaan uit hulle pad om te verseker jou tydjie hier Sien Meer
La Vista Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 1070 per person
  • Kapasiteit: 14
-
LA VISTA Lodge staan trots op die hoogste plek bo Plettenbergbaai met onbelemmerde uitsigte oor Keurbooms se strandmeer, Lookout Beach, die Bahia Formosa (of "pragtige baai") en die Tsitsikamma-berge in die ooste.
ABERNi on Sea

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 700 per person
  • Kapasiteit: 12
-
ABERNi on Sea is 'n 4 ster Gastehuis wat daarop uit is om jou te bederf met luukse selfsorg of bed-en-ontbyt akkommodasie in Plettenberg Bay. Ons bied 'n keuse van 'n intieme en suite kamers of 'n volledig toegeruste selfsorg Sien Meer
Bliss On Beacon Isle

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Kom na Bliss On Beacon Isle! Naby aan al die aksie, sal jy die pols van hierdie lewendige dorp beleef en die energie van die vriendelike mense van Plettenbergbaai voel. Plettenbergbaai is die plek om te wees, enige tyd van Sien Meer

plettenbergbaai luukse selfsorg akkommodasie | plettenbergbaai akkommodasie matriek woede | nh plettenbergbaai akkommodasie | natures valley plettenbergbaai akkommodasie verblyf naby plettenbergbaai | plettenbergbaai akkommodasie op die strand | plettenbergbaai hotelle op die strand | plettenbergbaai oornag verblyf | plettenbergbaai selfsorg akkommodasie op die strand | verblyf buite plettenbergbaai | plettenbergbaai privaat akkommodasie | plettenbergbaai akkommodasie woonwapark | plettenbergbaai akkommodasie plett woede | plettenbergbaai selfsorg akkommodasie troeteldier vriendelik | alikreukel plettenbergbaai akkommodasie | akkommodasie plettenbergbaai piesangvallei | akkommodasie tussen plettenbergbaai en port elizabeth | plettenbergbaai akkommodasie robberg strand | plettenbergbaai akkommodasie woede | plettenbergbaai akkommodasie huur | plettenbergbaai oorde akkommodasie | plettenbergbaai romantiese verblyf | plettenbergbaai selfsorg akkommodasie river club | plettenbergbaai akkommodasie specials | plettenbergbaai akkommodasie specials | plettenbergbaai akkommodasie see-uitsig | plettenbergbaai studenteverblyf plettenbergbaai spa verblyf | plettenbergbaai akkommodasie see | plettenbergbaai hotelle tripadvisor | plettenbergbaai toerisme akkommodasie tram onto plettenbergbaai akkommodasie | the crags plettenbergbaai akkommodasie | twin rivers plettenbergbaai akkommodasie | plettenbergbaai villa akkommodasie | plettenbergbaai vakansie akkommodasie | sa plekkeplettenberg bay accommodation | plettenberg bay hotels western cape plettenberg bay rage 2016 | accommodation 3 star accommodation plettenberg bay | plettenberg bay accommodation 4 star | 5 star plettenberg bay accommodation | 8 sleeper accommodation in plettenberg bay